Vir Die Dames
AGKAKMAN Ladies is vir vroue wat sterk staan, hard leef en hul eie styl dra sonder om verskoning te vra. Gemaklike streetwear met ’n wilde hart, gemaak vir avontuur, vriende en die lewe buite.
NB: Vat een groter as jou algemene grote